| |
Videokassette |
20 Videokassette met onder andere die volgende
onderwerpe: |
|
| |
|
 |
Die Lydenburg Vastrappers se gedenknaald; |
|
| |
|
 |
Oom Piet Bester se bekendstelling van sy eerste
boek:"Tradisionele Boeremusiek - 'n Gedenkalbum"; |
|
| |
|
 |
Pietersburg se 100 jarige bestaan se boeremusiekfees in
1986; |
|
| |
|
 |
Die oprigting van die brons konsertinabeeld in 1989; |
|
| |
|
 |
120 Minute van Flippie van Vuuren waar hy 17 instrumente in
my huis speel; en |
|
| |
 |
 |
'n Video van my Pa!
Die foto links is soos ek hom graag onthou... |
|
| |
My Pa - George de Jager |
|
|
|
| |
|
|
|
|
| |
IN TOTAAL:
700 uur se lekker-luister musiek. Een van die plate waarop ek die trotsste
is, is 'n 78 spoed plaat met 'n etiket wat lees: "Hartseerwals
Faan Harris en sy Kêrels, Manie Bodenstein speel die konsertina!" |
|
| |
|
|
|
|
| |
My groot begeerte is om die musiek met
boeremusiekliefhebbers te deel. Om te deel in my musiekversameling is
maklik! Stuur slegs vir my e-pos! |
|