Home
Wie is ek?
Boeke
CD's
DVD's
Konsertinas
Bewaring
Memoirs
Musikante
Uitbouing
Versameling

 

 

 

  My Boeremusiek DVD's  

 

 

Soos lank gelede reeds belowe het ek nou begin om van die besondere ou Boeremusiek wat ek op Videos het op DVD oor te plaas. Dit is derhalwe 'n groot plesier om aan te kondig dat die my eerste Boeremusiek DVD's nou beskikbaar is en dat meer binnekort sal volg.

My DVD Boeremusiek reeks word versprei onder die titel Boeremusiek in Beeld.

Die eerste DVD gaan oor die onthulling van die Gedenknaald vir die Lydenburg Vastrappers  en die volgende drie DVD's verskaf heerlike kyk- en luistergenot uit die 1986 Boeremusiek Kompetisie.

 

 

  Boeremusiek in Beeld  

Die volgende DVD's is splinternuut op die rak en kan bestel word vanaf Alfa Ateljee:

  Bestellings kan geplaas word deur slegs die DVD nommers vir die betrokke DVD's wat u wil bestel op een van die volgende wyses aan ons te verskaf:  
    Kliek op die e-pos baniertjie langsaan om e-pos te stuur  
   Posbestellings: 

Alfa Ateljee,

 Posbus 2615,

Montanapark, 0159

 
  Faks Stuur na: +27 12 548 5654   
  Selfoon Skakel vir Kalie by 082 578 8907  

Nuut!! Intussen het nog nuwe DVD's die lig gesien - kyk nommers vanaf 005!

  DVD Nr Titel  
  001 Boeremusiek in Beeld:  Die Lydenburg Vastrappers  
  002 Boeremusiek in beeld: 1986 TV Kompetisie Deel 1  
  003 Boeremusiek in beeld: 1986 TV Kompetisie Deel 2  
  004 Boeremusiek in beeld: 1986 TV Kompetisie Deel 3  
  005 Boeremusiek in beeld: 1982 TV Komp. Deel 1  
  006 Boeremusiek in beeld: 1982 TV Komp. Deel 2  
  007 Boeremusiek in beeld: Nico van Resnburg – 1984 finaal – Ellispark Lapa  
  008 Boeremusiek in beeld: Nico van Rensburg - Encore  
  009 Boeremusiek in beeld: Sakkie Langarm 1990 TV finaal  
  010 Boeremusiek in beeld: Oujaar 1990 konsert  
  011 Boeremusiek in beeld: Nico – Sakkie Langarm en Platepraatjies  
  012 Boeremusiek in beeld: Onthulling - Konsertinaspeler  
  013 Boeremusiek in beeld: 1984 Boereorkeskompetisie—Deel 1  
  014 Boeremusiek in beeld: 1984 Boereorkeskompetisie—Deel 2  
  015 Boeremusiek in beeld: 1984 Boereorkeskompetisie—Deel 3  
  016 Boeremusiek in beeld: 1984 Boereorkeskompetisie—Deel 4  
  017 Boeremusiek in beeld: 1984 Boereorkeskompetisie—Deel 5  
  018 Boeremusiek in beeld: Piet Bester gedenkalbum  
  019 Boeremusiek in beeld: Kom bietjie binne TV opname 9 Maart 2007  
  020 Boeremusiek in beeld: Pietersburg se Boeremusiek fees 1986 Deel 1  
  021 Boeremusiek in beeld: Pietersburg se Boeremusiek fees 1986 Deel 2  
  022 Boeremusiek in beeld: Terug na die Ou dae  
  023 Boeremusiek in beeld: So speel die Boere in 1988 (Dubbel DVD)  
  024 Boeremusiek in beeld: Manie Erasmus en Vriende  
  025 Boeremusiek in beeld: So Speel ons in 1988  
  026 Boeremusiek in beeld: Oom Buys Wiese se Namakwaland stories - aangevul met Boeremusiek deur sy swaer Tom Senekal